Successfully reported
+17

Alkantmooi

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2926 High Level Road, Betty's Bay, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alkantmooi is in Bettysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof gasstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n gemaklike dagbed asook 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Roelof M
Saam met lewensmaat
5.0
Drie heerlike dae in Bettiesbaai. Ons sal graag wil teruggaan Alkantmooi toe! Die studio-woonstel was perfek met die mooiste uitsig oor die see. Van d...
Sien meer
Aug 2025
Annette T
5.0
‘n Lafenis om by Alkantmooi in te stap aan die einde van 'n dag vol opwinding! Renate was baie vriendelik, met die regte inligting op die regte tyd. D...
Sien meer
Mei 2025
Eugene K
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed every minute of our stay! My wife and I had a lovely stay at Alkantmooi. The breath-taking view of the sea and the view of the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Gert B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig oor die see gehad. Rustige omgewing om net te ontspan! Baie lekker gebly. Het alles nodig gehad wat ons sou benodig.
Mrt 2025
Heleen E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly in Alkantmooi. Die see uitsig is pragtig. Ons het baie lekker gebly. Renate was baie vriendelik en behulpsaam.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2926 High Level Road, Betty's Bay, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alkantmooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2926 High Level Road, Betty's Bay, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dec2516dc9211b2f2b7343b3ea06e58640b1b93fa30a7e425ed63ce78138e26c19d91fff7c5f65714db9daa1d21960b416b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2926 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.354774616263 18.937819182636
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang