Successfully reported

Alkantsee

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies en alles wat ons nodig gehad het. Pragtige plekkie met die mooiste uitsig en 'n fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivor P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

The perfect one-night stay. Thanks for a warm welcome and hospitality. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker wegbreekplek vir 2. Lieflike plek, naby aan die see en met baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benn-john B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very nice. It was a lovely place to relax, watch movies and walk to the beach to watch the sunrise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Banti M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

We are definitely going back. The host was very nice and helpful. We had a relaxing and amazing stay. Beatrix is a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sommer tops. Pragtige plek met see uitsig vanaf kamer. Vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Vriendelike netjiese akkommodasie, eienaars baie vriendelik. Baie vriendelike, skoon, veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beatrix
Alkantsee
Gmiddag Wynand, waardeer die positiewe terugvoer - was heerlik om julle te husves!. Met vriendelike groete! Beatrix - Alkantsee

Eon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lieflike plek en baie aanbeveelbaar. Lieflike plek en gasvrou en gasheer, het regtig die ekstra myl gegaan vir ons, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beatrix
Alkantsee
Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Seën & voorspoed toegewens Met vriendelike groete, die Le Roux's Alkantsee

Lesley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Restful scenic views. Very friendly host. The views from each window are very scenic. It was a restful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige eenheid in besondere deel van ons land. Baie lekker gebly, netjiese eenheid, vriendelike gasvrou, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beatrix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2770 Adelle Street, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwRr3XSOecJ5o2LNYo88StQAgWDYFBDKVOcmnau0mBALsqbvAX0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 90 5 1 5 2770 Adelle Street Ocean View Heights 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810713081025 20.033321982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang