Successfully reported

Alkmaar Farmstay

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Tania H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Sal teruggaan. Heerlik so tussen die natuur en lemoenbome. Was ook vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakhile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

The pool was clean, the kids really enjoyed it, and the setup was nice for our Chris. We enjoyed our stay; we loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie netjies en waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
1 nag
4.0
Jan 2025

Rustig, stil en netjies. Netjiese plek met baie skoon swembad en was baie rustig en stil. Terryn was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2025

Rustige wegbreek. Kamer net bo langs skoongemaak. Miskien net onder bed baie vuil en vol stof. Bietjie vars melk in yskas sou nie eienaar armer gemaak het nie. Baie mooi omgewing en rustig.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marita M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Alkmaar is baie oud en die huisies moet oorgedoen word. Alkmaar cottage is baie oud en ek dink die huisies kort hernuwing. David het ons goed ontvang en die huisie mooi skoongemaak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Zander B
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Sep 2025

Ek het beter verwag. Dit was my tweede besoek aan Alkmaar Farmstay, maar ongelukkig was ek albei kere teleurgesteld. Alhoewel die omgewing en ligging pragtig is, was die diens nie op standaard nie. Die gasheer was nie besonder vriendelik nie, en die kliëntediens het tekortgeskiet. Die kamers was nie voldoende skoon gemaak voor aankoms nie – met onder meer vuil matte en 'n onversorgde stoep. Daarbenewens het ons beide kere probleme met warm water ondervind. Die dam op die perseel is wel mooi, maar het 'n onaangename reuk afgegee, moontlik weens dreineringsprobleme. Ek sal ongelukkig nie weer van die fasiliteit gebruik maak nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Huibrie
Alkmaar Farmstay
Baie dankie vir jou terugvoer. Jy het ons 6:14 in die oggend gekontak via Whatsapp om ons in kennis te stel van die water wat nie warm word nie. 6:22 (8 minute later) het ons geantwoord en een van ons vriendelike werkers gestuur om te kom help. Hy het ook vir jou die kamer langsaan oopgesluit sodat jy daar kan stort terwyl hy die probleem probeer oplos by jou kamer. Ons is jammer vir die ongerief wat dit veroorsaak het.

Annel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlik. Dankie vir die moeite met die kinders se bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet O
1 nag
4.2
Sep 2024

Lekker gebly. Ons het heerlik gebly. Dit is net bietjie ver van die pad af, maar 'n lieflike plek. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Huibrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkmaar Farm, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c9792b44bffc86189ce02c6a1b1144c0f0ef009ae417b8b6b7775d43cf2aef63fb65a478326cfb779ece4d71082bc45ee8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Alkmaar Farm Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.460818681046 30.830895380981
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang