Alkmaar Farmstay
Beskrywing
Gemsbok Rooms is kamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier, kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers gebruik die gemeenskaplike kombuis en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Klein, goedgemanierde honde kan deur vooraf reëlings toegelaat word. Daar is inwonende njalas op die eiendom, en eienaars moet verseker dat honde hulle nie die njalas of enige van die inwonende wild jaag nie. Honde moet te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle stap. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang. Die kamers gebruik die ongekunstelde oopplan-kombuis wat 'n braai het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en toebehore toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Klein, goedgemanierde honde kan deur vooraf reëlings toegelaat word. Daar is inwonende njalas op die eiendom, en eienaars moet verseker dat honde hulle nie die njalas of enige van die inwonende wild jaag nie. Honde moet te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle stap. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Daar is 3 Coral-kamers wat elk 'n koninggrootte-bed, lugversorging, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, of albei, bevat. Daar is 'n ekstra enkelbed beskikbaar, slegs vir kinders. Elke kamer het sy eie privaat ingang. Die kamers deel die gebruik van 'n gemeenskaplike oopplan-kombuis en -eetarea met 'n ingeboude braai. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Hierdie kamers bied asemrowende uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Klein, goedgemanierde honde kan deur vooraf reëlings toegelaat word. Daar is inwonende njalas op die eiendom, en eienaars moet verseker dat honde hulle nie die njalas of enige van die inwonende wild jaag nie. Honde moet te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle stap. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kothuis is pragtig versier met 'n beeldskone uitsig oor die dam en die Krokodilrivier-vallei. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed met 2 badkamers, waarvan 1 'n bad, toilet en dubbelwasbak het, en die ander het 'n stort, wasbak en toilet. Die kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Klein, goedgemanierde honde kan deur vooraf reëlings toegelaat word. Daar is inwonende njalas op die eiendom, en eienaars moet verseker dat honde hulle nie die njalas of enige van die inwonende wild jaag nie. Honde moet te alle tye aan 'n leiband wees wanneer hulle stap. Troeteldiere word nie op die beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Alkmaar Farm, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang