Successfully reported
+15

Alla Adalla Sea View Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, Studio 8, De Bakke, Mossel Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie goed gemeubileerde see-uitsigwoonstel is ideaal geleë net 500 m vanaf die strand by De Bakke, Mosselbaai. Dit is ook naby die Santos- en Diaz-strande en verskeie plaaslike restaurante geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word ook voorsien.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, lugbraaier, 'n ekstra tweeplaatstoof, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. . Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die sitarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 mense en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die privaat balkon waar gaste die see-uitsigte kan geniet. Die woonstelgebou het 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Bakke Street, Studio 8, De Bakke, Mossel Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alla Adalla Sea View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, Studio 8, De Bakke, Mossel Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c5cb5525885328cf95de0473a3998d13b8772c2aba3dd4eb4bb641b02217dc5b12f489fcd0e4c0f417c2bd55f9587a38ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Bakke Street, Studio 8 De Bakke 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171430583761 22.12299376627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang