Allalapstix Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Duiker Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Allalapstix Gastehuis bied knus selfsorgverblyf op die onderste vlak van die eienaar se huis maar gaste het volledige privaatheid en toegang tot hul eie geriewe asook 'n privaat ingang.
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer beskikbaar.
Die eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n eetarea en 'n knus sitkamer met 'n enkelbed en gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom het 'n swembad en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Reinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 48 Duiker Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Allalapstix Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Duiker Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang