Successfully reported
+60

Alleyn Self-catering

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 851 Arcadia Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alleyn Selfsorg is in die voorstad Arcadia in Pretoria geleë. Besienswaardighede naby sluit hospitale, winkelsentrums, historiese geboue soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Brooklyn Mall en Loftus Versveld-stadion in.

Die verblyf beskik oor 6 selfsorg-eenhede met 2 of 3 slaapkamers. Die 2-slaapkamer-eenhede het 1 koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 1 badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die 3-slaapkamer-eenhede het 1 koningingrootte-bed, 4 enkelbeddens, 1 badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Bykomende geriewe sluit 'n TV met toegang tot DStv en Netflix, bababed, braai-area, swembad, lugversorging, WiFi, kluis en veilige parkeerplek op die perseel in. Skoon beddegoed en linne word voorsien en die woonstel word een keer per week skoongemaak.

Doendinge sluit swem, fietsry, tennis en inkopies in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jana H
Gesin met tieners
5.0
Ongetwyfeld waarde vir geld. Ek het al verskeie kere by Alleyn oorgeslaap en dit bly net een van my gunsteling plekke om te bly as ek in Pretoria is. ...
Sien meer
Aug 2025
Carol H
Gesin met tieners
5.0
Convenient, central exactly what we were looking for. Good value for money. Very clean, comfortable, well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Riaan E
Gesin met tieners
5.0
Veilig en gerieflik. Heerlik gerieflik gebly. Maureen wat ons ingeboek het was uiters vriendelik en behulpsaam en het doodseker gemaak ons is is gemak...
Sien meer
Jan 2025
Franklyn J
Gesin met klein kinders
5.0
It was like a spa treatment. The most rejuvenating 7 days stay, very quiet and relaxing. What more can I say? I will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Amanda M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plekkie. Was aangenaam verras met die plekkie. Baie netjies. Extra moeite gedoen om te vir seker ons vrouens is veilig. Sal beslis weer da...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 851 Arcadia Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Gaste dink Alleyn Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 851 Arcadia Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b71f23e1007eb1520be64220b80c3186b94be49712c4335c507a7412ff12cf2bf0c2957c5d689109b4a9a329972bd5fab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 851 Arcadia Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 09:00-16:00 09:00 -25.748632114992 28.222801440475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang