Successfully reported
+14

Allie Se Plekkie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Allie Se Plekkie bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein en dit is ideaal vir paartjies of sakereisigers.

Die perseel bied 4 slaapkamers wat elk 'n privaat ingang het. Elke slaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste. Drie van die kamers het 'n dubbelbed en die laaste kamer het 2 enkelbeddens.

Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamers het 'n mikrogolf, ketel, yskassie en gratis WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die verblyf is naby verskeie winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik stil en goeie kliëntediens. Netjies en skoon, lekker bed, goed geslaap. Gasheer/vrou baie vriendelik en hulpvaardig. Als wat nodig is vir 'n o...
Sien meer
Okt 2025
Jacobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos ons eie plekkie. Dit was baie lekker gewees. Sal regtig weer daar bly.
Sep 2025
Bernice G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Sien sterre.
Aug 2025
Carina A
Saam met vriende
5.0
Heerlik rustig. Die eienaars het elkeen van ons so tuis laat voel en uit hulle pad gegaan om ons te laat welkom voel. Sal vir seker weer daar gaan bly...
Sien meer
Aug 2025
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie vriendelik ontvang, mooi skoon. Gerieflik. Veilig. Alles wat nodig is.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Allie Se Plekkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cbff76490a72fd3cdb7db0e21ad920724e830195d7e6a4a3feaae6c1a2a805a0f83de10aaf5539058f83fcaced1198bcbf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 27 Hippocrene Street Helicon Heights 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.080291072044 26.229426451538
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang