Successfully reported
+112

Alluvia Boutique Winery

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Arum Road, Helshoogte Road, Banhoek Valley, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 036 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alluvia Boutique Winery, geleë in Stellenbosch, is 'n heerlike wynplaas wat gaste ruim en gerieflike verblyf bied, met asemrowende uitsigte oor berge, wingerde en die omliggende landskap. Dit is ideaal vir gesinne, vriende, sakereisigers of toeriste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Verblyf word gebied in verskeie suites wat gemaklik óf 2 óf 4 gaste elk kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Elke badkamer het ook verhitte handdoekrelings en badkamergeriewe. Kwaliteit linne word voorsien.

Elke suite het ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die suites sluit 'n sitkamer, 'n etenstafel, 'n kombuisie en 'n patio met buitesitplek in. Gaste het die geleentheid om te smul aan die restaurant op die perseel en by die gedeelde swembad te ontspan, waar dagstoele pragtige uitsigte oor die berge en wingerde bied.

Boonop word gaste 'n komplimentêre ontbyt tydens hul verblyf aangebied. Die fasiliteite wat die instansie bied, sluit in gholfspeel, skilderagtige vlugte, voetslaan in die wynlande, pieknieks, romantiese aandetes op villa-dekke, visvang, en roei op die dam.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Glen Arum Road, Helshoogte Road, Banhoek Valley, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alluvia Boutique Winery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 036
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 036
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 036
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Arum Road, Helshoogte Road, Banhoek Valley, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e988a8784bf9d61555a5373342884dbc242f16af56c61d7dfc92477fc04646caf300349fabc122becd035a334c3514e7afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 036 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Glen Arum Road Helshoogte Road, Banhoek Valley 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.918247835736 18.926932811737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang