Successfully reported

Almar Exclusive Game Ranch

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Coen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Besonders genotvol en ontspanne. Verblyf was uitstekend skoon en netjies. Gasheer en gasvrou was besonders behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Hier word jy deel van twee omgee mense wat lief is vir die natuur. Wat 'n pragtige, netjiese en skoon plek. Weg van die stad. Hier kan jy skoon lug inasem en die rustigheid van die natuur geniet. Ons het hier aangekom as vreemdelinge, maar het vertrek as vriende. Baie dankie Louaan en Michelle. Julle is twee baie spesiale mense. Almar Exclusive Game Ranch is beslis aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan W
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Lekker! Pragtige omgewing en geriewe. Baie netjies. Louaan het ons 'lekker' tuis laat voel en smaaklike 'T-bones' bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Betsie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Kamers was net baie warm. Lugversorging in die slaapkamers sou 'n pluspunt wees. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam. Die plekkie is baie rustig en het die kinders die swembad baie geniet. Alles was skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Rustig en luuks met heerlike maaltye. Baie lekker gebly en, Michelle en Louaan was baie vriendelik en ons het dadelik tuisgevoel en lekker saam gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis D
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Baie lekker gebly by Almar Exclusive Game Ranch! Almar Exclusive Game Ranch is pragtig en baie netjies. Louaan was 'n ster! Ek het van my goed in die kamer vergeet en hy het dadelik aangebied om dit vir my te courier huis toe. Ons het baie lekker gebraai en gekuier by die boma. Die enigste ding wat mis is WiFi in die kamers. Daar is WiFi, maar net by ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sakkie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie nice Uitstekende lodge vir oorslaap of net rustig wees. Sien sterre toegeken. Baie aangename en behulpsame gasheer. Sal beslis weer hier oorslaap as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Onvergeetlike ervaring. Rus vir jou siel en verkwikking vir jou gemoed. Die stilte van die plaas en die omgee van die gasheer en -vrou. Met ons aankoms was ons gul ontvang deur die gasvrou. Al was daar beurtkrag, het hulle geen moeite ontsien om ons te laat welkom voel nie. Ons was nooit bewus van beurtkrag nie, want die kragopwekker was altyd gereed. Die boma was so 'n aanwins waar ons tot laataand na die sterreprag kon kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gershon N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

The ideal place to stay after a hard day's work. This is one of the very few places I travelled to that the pictures don't do it justice. Our host was amazing and went above and beyond. The place was extremely peaceful and the ideal place to just relax after a full day. The meals were beyond delicious and the care in preparation of the food was evident in its presentation and taste.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlené V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie rustig met die mooiste wildbesigtinge. Die eienaar gaan uit sy pad uit om elke gas tuis te laat voel. Ons het behoorlik ons batterye herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Almar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkfontein Road on the N12, Bloemhof District, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbafc1b34b1957cebed92bde76cbe7e68b91924f52c76c5081875e494ff100de3c5289e974845436f49da328ebaeb33a1c39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Sterkfontein Road on the N12 Bloemhof District 2660 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.598739682849 25.356482863426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang