Aloe @ the Sea
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 8 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Harry Miller Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
 - Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Aloe @ the Sea is in die bekende kusdorp, Mosselbaai. Dit is binne 'n 3 km-radius vanaf Santos-strand, Chas Everitt Mosselbaai Gholflandgoed en die St Blaize voetslaanroete.
Dié ateljee-woonstel het 'n kombuisie, slaaparea, en suite-badkamer en 'n eetarea. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, broodrooster, tweeplaatstofie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met volledige DStv.
Die gasheer is 'n geakkrediteerde toergids en het geregistreerde vervoer. Privaat toere na besienswaardighede in en om Mosselbaai en na die omliggende dorpies kan gereël word.
        
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marinei Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Harry Miller Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
 - Gaste dink Aloe @ the Sea het ’n uitstekende ligging
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 8 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Harry Miller Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang