Aloe Aloe Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Ayliff Close, Edgemead, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe Aloe Cottage, geleë in Edgemead, is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis. Dit is perfek vir 'n paartjie of sakereisiger.
Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die moderne en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet, met kwaliteit linne en badhanddoeke wat voorsien word.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien in. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n gemaklike rusbank, met 'n slim-TV met 'n volledige reeks DStv-kanale en gratis WiFi. 'n UPS is beskikbaar om ononderbroke Wi-Fi tydens kragonderbrekings te verseker.
Gaste het volle toegang tot 'n gedeelde swembadarea, perfek om op warm somersdae af te koel. Daar is ook buitebraaigeriewe op die privaat patio buite die eenheid beskikbaar. Parkeerplek op die perseel is voor die eenheid beskikbaar. Die ligging is sentraal, naby hoofskole, hospitale en Edgemead se sentrum met verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Moire Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Ayliff Close, Edgemead, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Ayliff Close, Edgemead, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang