Aloe and Acacia House
Beskrywing
Hierdie huis is 'n smaakvolle eenslaapkamer-strandhuis met 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer. Die oopplan-leefarea het 1 ekstra slaapbank wat geskik is vir 'n kind of volwassene. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond en stoof toegerus. Ander geriewe sluit braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die huise word daagliks skoongemaak.
Die breekskadedeposito moet met aankoms betaal word en sal binne 7 werksdae nadat gaste vertrek het en nadat die huise deurgegaan is, terugbetaal word as alles in orde is.
Die verblyf is troeteldiervriendelik en 'n eenmalige troeteldierdeposito van R200 per troeteldier moet met aankoms betaal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Acacia House bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 1 slaapbank (perfek vir 'n kind). Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Die leefarea lei na 'n balkon met see-uitsigte. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die huise word daagliks skoongemaak.
Die breekskadedeposito moet met aankoms betaal word en sal binne 7 werksdae nadat gaste vertrek het en nadat die huise deurgegaan is, terugbetaal word as alles in orde is.
Die verblyf is troeteldiervriendelik en 'n eenmalige troeteldierdeposito van R200 per troeteldier moet met aankoms betaal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 1
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 23 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang