Aloe Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Lamont Road, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe Apartment is 'n knus selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel in Glenwood, Durban. Die eiendom is gerieflik naby die middestad geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie losstaande eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en kombuis. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 2 gemaklike stoele en 'n TV met toegang tot DStv. Die eenheid lei na 'n welige tuin en swembad wat gaste welkom is om te gebruik. Gaste kry toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.
Besienswaardighede in die area sluit strande, winkels, natuurreservate en plaaslike restaurante in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Glenda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 36 Lamont Road, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aloe Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Lamont Road, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang