Successfully reported

Aloe Arbour Cottage 1

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0
Joalize E
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Ons het lekker gekuier! Dit het vreeslik gereën op die dag van ons aankoms, maar Aloe Arbour het ons dadelik tuis laat voel. Die oopplan kothuis is goed geleë met die rustigheid van plaaslewe rondom 'n mens. Dit is ideaal vir 'n aand of twee se oornag. Daar was wel 'n probleem met die stort se warm- en koue water, maar dit is vinnig onder die eienaar se aandag gebring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Caroline
Aloe Arbour Cottage 1
Thank you so much, Joalize, for your lovely review. I'm so pleased you enjoyed your stay. We look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538, Portion 14 of Beers Rust Farm, Mbombela, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0595668854faf91e67730a452abbc51242a19f242be1a61777487c2463310a6c43652ead21c3d681e8f699101f931e9aeff3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 1 5 1 4 R538 Portion 14 of Beers Rust Farm 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.28344 31.059408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang