Successfully reported

Aloe Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie spesiaal. Alie Cottage was 'n baie spesiale verblyf opsie wat vir seker aanbeveel kan word, veral omdat dit in die mooi dorpie Darling geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lekker kuier plek. Baie nice plek. Dus waardeer vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi D
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Peaceful, well-equipped, cozy retreat with spectacular views. Aloe Cottage was incredibly peaceful - perfect for a relaxing getaway. The cottage is beautifully equipped with everything you need, making it feel like a home away from home. It was comfortable and offered a warm and welcoming atmosphere from the moment you arrive. I would highly recommend Aloe Cottage to anyone looking for a tranquil retreat in a stunning setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jovonne Alexandria S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Home has everything a family needs! Wonderful stay. What a beautiful, peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annelise B
1 nag Saam met vriende
2.2
Aug 2025

Nie voldoen aan my verwagting nie. Nie voldoen aan my verwagting i.t.v algehele netheid nie. Is opsigtelik 'n wel ingeleefde plek. Linne en handdoeke was netjies. Beide eienaar en die webtuiste het onmiddellik op klagtes gereageer wat verwelkom is. Die huis is in 'n kompleks op die rand van die dorp.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Paul
Aloe Cottage
Dankie vir u terugvoer. Ons was verbaas oor hierdie resensie, aangesien ons span onmiddellik op elke bekommernis gereageer het en netjiese linne en handdoeke voorsien het, soos u self genoem het. Die huis word akkuraat beskryf as ’n ruim 3-slaapkamer eiendom wat uitstekende waarde bied, selfs al word dit net deur twee gaste gebruik. Ons neem ook kennis dat u verblyf met ’n dag verkort is, en dat die versoek om ’n terugbetaling kort daarna gevolg het. Ons glo nie dit regverdig ’n lae gradering nie, veral aangesien netheid en gerief in lyn was met ons normale standaarde en ander gaste se ervarings. Ons huis bly ’n gewilde keuse vir gesinne en groepe wat die ruimte, ligging op die rand van die dorp, en die vinnige ondersteuning wat ons bied, waardeer.

Dawid M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Foto mooi, gemaklik gebly. Uitstekende akkommodasie en ons het werklik baie lekker gebly. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Aloe Cottage
Baie dankie, vir jou wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle ‘n gemaklike en lekker tyd gehad het. Dit maak ons dag om te weet dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Langeveldt View, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe59468d179205346a70aaba161592b47656e1f453c289429f547d967e4588fd94fd5149beb1d72622840b5abcd1ad066c22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 4 Langeveldt View Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.384666 18.388929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang