Aloe Croft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Sakabula Drive, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloe Croft bied moderne selfsorgverblyf en is op 'n omheinde landgoed geleë waar fauna vrylik rondloop, wat 'n rustige en ontspannende verblyf bied. Of dit nou in Howick of omgewing is vir besigheid, sport of plesier, Aloe Croft sal jou hartlik verwelkom in die klein dorpie Howick, deel van die Midlands Meander. Dit is ook naby 3 gholfbane, so ideaal vir gholf-entoesiaste.
Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, naamlik Buhrii, Ciliaris en Hahnii. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en het óf 'n volledige kombuis óf 'n kombuisie. Apple TV is in elke eenheid beskikbaar. Gaste kan op die groot aangrensende stoep ontspan om die pragtige uitsigte te geniet. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jenni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 57 Sakabula Drive, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aloe Croft het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Sakabula Drive, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang