Successfully reported
+8

Aloe Eden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel bay, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Aloe Eden bied bekostigbare selfsorgverblyf in Reebok, sowat 800 m vanaf die strand, met besigtiging van dolfyne en walvisse in seisoen. Aloe Eden is 'n geakkrediteerde lid van die Mosselbaai Gastehuisgilde.

Aloe Eden is 'n grondvloer-eenheid wat tot 4 gaste kan akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en alle toebehore in. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. Wi-Fi internettoegang is ingesluit. Buitebraaigeriewe word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Harry B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie lekker gebly, dankie. Wonderlike see-uitsig, parkering, stil area.
Apr 2025
Anita S
5.0
Perfect place to stay. Wonderful. The owners are friendly and kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Karmin L
Gesin met klein kinders
5.0
Truida is so 'n hartlike mens. Dit was so voorreg om daar te kon bly. Dankie! Dit is ongelooflik lekker om daar te bly. Wens ek kon langer bly!
Feb 2025
Anton M
Saam met lewensmaat
5.0
Truida het 'n wenresep en beslis waarde vir geld. Een van die lekkerste plekkies wat ons nog gebly het. Puik diens, baie skoon en privaat, pragtige se...
Sien meer
Nov 2024
Ansie D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige uitsig, netjies en ruim! Sal beslis aanbeveel.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Truida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 91 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel bay, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel bay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7493edd0da595e2d71730920717d7b72a83fba7b5c4040d46f527c8ce11461da4efe96e4c9043560b48bc548eadbb39efaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 91 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.076532 22.170849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang