Successfully reported

Aloe Grove Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Lizel V
1 nag
5.0
Nov 2024

Wonderlike plek met uitstekende diens, rustige omgewing, skoon en netjies. Baie lekker gebly, sal definitief weer by Aloe Grove oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lunga K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Exciting. It was a very nice experience and I believe I will do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.0
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.0
Jun 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ivor P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Lieflike omgewing en skoon, gerieflike akkommodasie. Kan sterk aanbeveel en sal weer daarheen gaan as ons weer in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tewie W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Rustige plaasomgewing, goeie verblyf. Rustig, wildkamp-besigtigingsvoordelig. Goeie ligging, mooi natuurtonele met berge omring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elri W
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

Bietjie teleurstellend. Die kos was baie lekker. Aloe Grove het ongelooflik baie potensiaal, maar ongelukkig is die onderhoud nie op standaard nie. Die yskas was stukkend, daar was ou hoenderbene op die stoep. Teëls is gebreek en staan opgestapel. Die badkamers was netjies en die beddens was ook netjies opgemaak. Gordyne is vol spinnerakke en ons het 'n vismot in 'n koffiebeker gekry.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda T
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2023

Sal nie weer daar oorbly nie. Dit kon beter gewees het. Die plek het opknapping nodig en sekere dele is verwaarloos. Ons het ook geen aandete gekry nie, want hulle het 'n funksie gehad en daar was nie ekstra kos vir die twee van ons nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wikus K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Oornagstop op pad na Oos Kaap. Aloe Grove sal ek aan enige iemand aanbeveel. Monique uit haar pad gegaan om ons te help. Baie dankie. Sal julle verblyf weer gebruik en enige iemand aanbeveel om dit te gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salóme B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2019

Veilige, gerieflike akkommodasie. Mooi, stil omgewing. Veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Aloe Grove, Off the R392, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MDZjNDdmLTljYmQtNGIyNi1iYjE3LWMwNzk1OGQyNDNlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm Aloe Grove Off the R392 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.817615535354 26.896379591436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang