Successfully reported
+38

Aloe Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stockenstroom Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervaring aan gaste. Die gastehuis is net 'n kort entjie se ry van die middedorp af. Daar is verskeie goeie restaurante, soos die Lazy Lizard, waar gaste 'n smullekker maaltyd kan geniet. Inkopies kan by die Spar gekoop word wat net 1 km van ons af is.

Die verblyf in die hooflodge is ideaal vir paartjies en groepe van 4. Gaste kan ook kies tussen die Aloe-kothuis en die Aloe-gesinsuite.

Dit is in 'n stil en privaat deel van die dorp geleë en met aankoms sal jy begroet word deur 200 olyfbome en 'n wonderlike uitsig oor die omliggende landskap. Gaste kan rustig op die wandelpaadjies op die perseel rondloop en die plattelandse prag geniet.

Prins Albert is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap en dis op die randjie van die Groot-Karoo aan die voet van die Swartberge geleë. Die dorpie het baie outentieke Kaap-Hollandse-, Karoo- en Victoriaanse geboue en daar is verskeie museums, teaters, winkels, wynproelokale en markies om te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Wayne A
Saam met vriende
5.0
Quiet and peaceful. Very quiet and tranquil. The sunrise viewed from the balcony was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Charlotte L
Saam met vriende
5.0
Comfortable cottage, plenty to do in Prince Albert. Spacious cottage with character and beautiful views. Excellent shower!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Marie G
Saam met vriende
5.0
Ontspannend. Was baie rustig en eenkant. Presies waarvan ek hou. My viervoetkind was ook baie tuis.
Feb 2025
Frans C
Saam met lewensmaat
5.0
Totaal anders as die daaglikse opset. Wonderlik om in 'n plaas opset wakker te word en die olyfboorde te geniet.
Sep 2024
Trevor L
4.8
Very satisfactory. Pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 8 Stockenstroom Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Stockenstroom Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYzg4OWVhLWRkNGMtNGE1My04YjZjLTY2YTgxOTk0ODEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 8 Stockenstroom Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.212904589261 22.030347682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang