Aloe Lifestyle Hotel
- Kapasiteit: 126 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Von Keyserlink Road, Eshowe, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 265 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe Lifestyle Hotel is 'n elegante hotel in Eshowe, 'n dorp in die hart van Zoeloeland. Die dorp is aantreklik vir baie internasionale en plaaslike toeriste wat die pragtige natuurskoon, geskiedenis en kultuur wil beleef.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamertipes van die standaardkamers, gesin-suites tot die luukse presidensiële suite. Die kamers is geïnspireer deur tradisionele Zoeloehutte en beskik oor gemaklike beddens, gehaltelinne, 'n en suite-badkamer, 'n TV, kaste, 'n lessenaar en 'n sitarea.
Gaste het toegang tot 'n gimnasium en 'n swembad. Die hotel het 'n spa, restaurant en 'n kroeg. Aloe Kids Zone bied vermaak aan kinders. Sakereisigers het toegang tot 'n konferensiesentrum wat 200 gaste kan akkommmodeer, sowel as kleiner raadskamers vir vergaderings en funksies.
Die hotel is langs Route 66 en op pad na natuurreservate, wildreservate, en ander besienswaardighede geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neliswa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Von Keyserlink Road, Eshowe, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aloe Lifestyle Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 126 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Von Keyserlink Road, Eshowe, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang