Aloe Ridge Self-Catering
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Etienne Street, Island View, Mossel Bay, 650, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloe Ridge Self-Catering is in 'n veilige kompleks in die gewilde hawedorp Mosselbaai geleë. Sy welige groen tuin en goed toegeruste kothuise sal jou sommer tuis laat voel.
Die kompleks bestaan uit 3 eenhede wat elk tot 4 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het sy eie braai asook 'n volledig toegeruste oopplan kombuis en sitarea. Alle linne word voorsien.
Ons bied gratis WiFi en sekere DStv-kanale asook veilige parkeerplek en elektriese heining.
Aloe Ridge akkommodasie is 37 km vanaf George Lughawe, 1,3 km vanaf Langeberg Mall geleë en is gerieflik sentraal tot alle strande. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid restaurante en doendinge wat wissel van watersport, diepseehengel, museums en staproetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 22 Etienne Street, Island View, Mossel Bay, 650, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Ridge Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Etienne Street, Island View, Mossel Bay, 650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang