Successfully reported
+13

Aloe Studio @ Wilderness Bushcamp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Road, Aloe Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Studio is die kleinste eenheid by Wilderness Bushcamp en is perfek geskik vir kort verblyf. Hierdie knus ruimte is toegerus met die noodsaaklikhede vir basiese selfsorg en bied 'n rustige omgewing met asemrowende uitsigte.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, met linne en handdoeke vir gerief voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gerieflike sitarea bied 'n ontspanne ruimte, en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop na 'n privaat dek met 'n glasreling, wat ononderbroke uitsigte oor die see bied, selfs vanuit die gemak van die bed.

Geleë op 'n heuweltop met uitgestrekte uitsigte oor die Indiese Oseaan, verwelkom Wilderness Bushcamp gaste al meer as 20 jaar. Dit bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, van rustieke houthutte vir avontuurlustige gesinne wat 'n digitale ontgifting soek tot kontemporêre kothuise vir diegene wat op soek is na vrede, afsondering en 'n paar moderne geriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Braai

Ligging

  • Beacon Road, Aloe Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Road, Aloe Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf36459de97dead61a800940f6299d600527b396e640e2a96c097d75fecfa1548b0b1fb79e89408922951a2284a7039235567?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) Beacon Road Aloe Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.993183897651 22.57100880146
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang