Successfully reported
+14

Aloe Suite @ Wilderness Bushcamp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Road, Aloe Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Suite @ Wilderness Bushcamp is 'n ruim en gemaklike selfsorg-eenheid wat toeganklik is via 'n privaat poort, geleë binne die Wilderness Bushcamp in Wilderness. Alhoewel dit aan die hoofhuis geheg is, bied die suite volledige privaatheid, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir gaste wat 'n rustige en onafhanklike verblyf soek.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gerieflike sitarea bied 'n knus plek om te ontspan, en gratis WiFi is beskikbaar.

Geleë op 'n heuweltop met 'n uitgestrekte uitsig oor die Indiese Oseaan, verwelkom Wilderness Bushcamp gaste al meer as 20 jaar. Dit bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, van rustieke houthutte wat perfek is vir avontuurlustige gesinne wat 'n digitale ontgifting soek, tot kontemporêre kothuise wat ideaal is vir vriende of gesinne wat vrede, afsondering en 'n tikkie moderne gemak waardeer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Lugversorging
Braai

Ligging

  • Beacon Road, Aloe Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Road, Aloe Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc11bdaa0bd4968c11fd45a93aaab0a6dc5bd0aa3a6bd1de6422c2d569ccb866bbd96b127ab8a4fc73cd412be06b8389f2887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) Beacon Road Aloe Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.993172616305 22.570914824506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang