Successfully reported

Aloe Suite

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elsabe V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Gesellige plek, heerlik gerus. Baie oulike plek, na 'n nat koue dag langs die sportveld, was die ondervloerse verhitting 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Very comfortable and clean, beautifully equipped with everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die lekkerste huis van die huis af weg. Ons het so lekker gebly. Elsa is 'n fantastiese gasvrou, so behulpsaam en vriendelik. Aloe Suite is in so 'n lekker middelpunt geleë en het die lekkerste eetplekke in kort afstande van die plekkie. Die eenheid is lekker privaat en pragtig binne met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Baie lekker. Netjies en volledig toegerus. Lekker bed en ruim kamer. Badkamer uitleg nie ideaal nie en ouer mense sal sukkel met baie trappe. Die gasvrou was warm en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lenezia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was very nice to stay there. It was very nice. I would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik. Die beste vakansie in 'n lang tyd. Ek en my man het dit baie geniet. Die beste uitsig ooit en die weer het net mooi saamgespeel. Baie dankie, Elsa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable and perfect location. My husband and I really enjoyed our stay. The guest house was clean and provided all we needed for our stay. Our host was lovely, and we would surely recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

The best experience ever. It was truly amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

African Safari Dream (pty) Ltd B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

The place is very well equipped, sparkling clean and just fantastic. We loved our stay there. They have an inverter and battery for load shedding, that's a great add-on. The property was better in reality than in the images.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Dumont Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec8930bce2ebb023af0124e5b4995f1216142c7b61a35b9fb822afad6f5be8d37c2977e097e7dfb51a7326919885bd703edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 2 Dumont Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.769417502244 18.952951312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang