Successfully reported
+13

Aloe Suite

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Dumont Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Suite is 'n pragtige en knus eenheid in die prentjiemooie Paarl. Hierdie versteekte juweel bied rustige selfsorgverblyf vir die perfekte wegbreeknaweek.

Hierdie suite het 1 slaapkamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die slaapkamer het ook 'n TV met 'n slim-mediaboks en WiFi is beskikbaar. Die balkon bied lieflike see-uitsigte.

Daar is 'n oopplan-kombuis en leefarea onder. Die kombuis is met basiese verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Daar is 'n eetarea met 'n toonbank met 2 sitplekke waar gaste etes kan geniet en die sitarea het gemaklike rusbanke. Gaste kan langs die swembad uitspan of braai.

Aloe Suite is naby plaaslike kruidenierswarewinkels, restaurante en bekende wynplase. Daar is verskeie trouvenues in en rondom Paarl wat dit die ideale oornagverblyf maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsabe V
5.0
Gesellige plek, heerlik gerus. Baie oulike plek, na 'n nat koue dag langs die sportveld, was die ondervloerse verhitting 'n wenner.
Aug 2025
Tracy C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Very comfortable and clean, beautifully equipped with everything needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Celia C
Saam met lewensmaat
5.0
Die lekkerste huis van die huis af weg. Ons het so lekker gebly. Elsa is 'n fantastiese gasvrou, so behulpsaam en vriendelik. Aloe Suite is in so 'n l...
Sien meer
Mei 2025
Lenezia K
Saam met lewensmaat
5.0
It was very nice to stay there. It was very nice. I would go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Jasper D
Saam met lewensmaat
3.8
Baie lekker. Netjies en volledig toegerus. Lekker bed en ruim kamer. Badkamer uitleg nie ideaal nie en ouer mense sal sukkel met baie trappe. Die gasv...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 Dumont Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Dumont Street, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec8930bce2ebb023af0124e5b4995f1216142c7b61a35b9fb822afad6f5be8d37c2977e097e7dfb51a7326919885bd703edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 2 Dumont Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.769417502244 18.952951312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang