Successfully reported

Aloe Tree Guest house

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Andre V
1 nag
5.0
Sep 2025

Relaxing and comfortable. Awesome service from Tjaard and his staff. Friendly and accommodating. Breakfast is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dudley R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Clean, friendly staff and very helpful. Our stay was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Themba Phillip L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was my wife's birthday and the booking was a surprise gift for her. The place was excellent, and we were happy with it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos H
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Rustige lekker verblyf, vriendelike mense. Baie lekker, baie vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Kan met oop gemoed aanbeveel, aangename verblyf. Inderdaad ja. Netjiese plek met heerlike ontbyt en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luchelle W
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2025

Was lekker maar die kamer was te klein en nie die geld werd nie. Baie skoon en netjies. Perfek vir een aand se oornag. Daar was so bietjie miskommunikasie onder check-in tye en kamerbesprekings.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Gert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie opregte gasvryheid. Baie dankie. Alles was genuine perfek. Baie moeite is gedoen om ons braai saam kinders spesiaal te maak. Ontbyt het die spot geslaan en was lekker. Dankie, sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Clean, friendly, enjoyable. Our stay was pleasant, just the neighbours were playing loud music, but otherwise it was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Rechelle was baie gasvry en bereid om die ekstra myl te gaan vir haar gaste. Ons het in die Lemon-kamer gebly. Die plek is baie netjies en Rechelle het regtig moeite gedoen om ons verblyf gemaklik te maak. Sy het spesiaal 'n mikrogolf gereël vir ons kamer vir die een aand. Die enigste probleem was dat van die ander gaste bietjie luidrugs was.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Vriendelike diens, goeie plek. Lekker dankie, net wat ons nodig gehad het vir die funksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rechelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 590
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 31, Rustenburg Road, Helderblom, Krugersdorp, 1742, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c52fe9e2238312b3fbc165d55581f549ebf7188af492333cd918d82bae6c06b7ab8d16e8531bc97ff71426790ae07610268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Plot 31, Rustenburg Road Helderblom 1742 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.102176457254 27.692270966735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang