Successfully reported
+21

Aloe Valley Retreat

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jul 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 34 Matjiesrivier Road, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe Valley Retreat skuil in die prentjiemooi Matjiesriviervallei en bied selfsorgverblyf op die Matjiesrivier Plaas, sowat 45 km van Oudtshoorn af. Die gastehuis spog met 'n groot tuin.

Daar is 2 selfsorgkothuise wat individueel versier is, elk met 'n privaat badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is 'n koningingrootte-bed in Aloe-kothuis en 'n dubbelbed met 'n rusbank met 'n uittrekbed in die Protea-kothuis. Elke eenheid het toebehore, gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke, braaigeriewe en 'n braaisak, asook buite-paraffienlampe, kussings om buite te sit en privaat ingange.

Verder is daar dakwaaiers vir die somer en ekstra komberse vir die winter.

Daar is gratis WiFi met ononderbroke kragtoevoer, 'n gemeenskaplike swembad, die mooiste uitsig oor die vallei en 'n braai-area om na uit te sien.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ian V
5.0
Quality and quiet combined. Lovely attention to detail and comfort. Linens, blankets, cushions, towels, sun beds and covers etc. all to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Stephan V
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig. Ja, baie skoon en rustig.
Des 2024
Chaneél R
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike kuier, pragtige huis! Ons het 'n wonderlike tydjie gehad. Kinders het veral die mooi, skoon swembad geniet. Aloe Valley sien ons gou weer.
Des 2024
Madelein F
Saam met vriende
5.0
Nice, quiet place to stay overnight. Our stay was pleasant and comfortable. The heater kept us warm in the evening and in the morning. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Chevaan P
Saam met lewensmaat
4.6
Peaceful, relaxing and comfortable. Beautiful peaceful cottage in a spectacular location. Incredible restful getaway for those wanting ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm 34 Matjiesrivier Road, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Valley Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 34 Matjiesrivier Road, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320bc58d3b4d3349798d3c56cb7531cb0d61ae2d2a111188047f8a244c3c2cc3a81aec3f7ae79059d105e91ed94c1ed80d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Farm 34 Matjiesrivier Road Matjiesrivier 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.389850377611 22.04647064209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang