Aloe View Homestay
Beskrywing
Die boonste vlak-eenheid is 'n oopplan-woonstel met 'n koninggrootte-bed, 'n ontbythoekie, 'n binnebraai en 'n sitarea. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is ook apart en goed toegerus vir selfsorg, met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea sluit 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n basiese DStv-dekodeerder in. 'n Skuifdeur maak oop na 'n houtdek met 'n tafel en bankie. Let asseblief daarop dat die hoë dek, verskeie trappe en terrastuin met gruis en skerp aalwynplante nie geskik is vir kleuters nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel op die onderste verdieping het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer en 2 slaapbanke in die sitkamer. Die hoofbadkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n ingeboude braaiplek en 2 slaapbanke wat in 2 dubbelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n TV met 'n basiese DStv-dekodeerder. Die leefarea lei na 'n grasperk met 'n tafel en bankie. Let asb. op dat daar trappe na die woonstel is. Dit is wyd en het relings en ligte, maar gaste moet kan trappe klim.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang