Aloe Villas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Melkbos Close, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe Villas is aan die bopunt van Myburgh Park, Langebaan en bied 'n uitsig oor die Langebaan-strandmeer en die Weskus Nasionale Park. Die pragtige Shark Bay-strand en Weskus Nasionale Park is net 1 km ver en bied 'n verskeidenheid pragtige fauna en flora.
Verblyf is beskikbaar in 2 asemrowende, aparte, privaat gastekamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamers bied toegang tot 'n gemeenskaplike buitestoep met buitemeubels wat 'n uitsig oor die pragtige tuin bied.
Dit is die perfekte plek om in Langebaan te bly om alles wat hierdie dorp bied te ervaar, met die bonus dat gaste omring word deur die natuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 10 Melkbos Close, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Villas het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Melkbos Close, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang