Successfully reported

Aloha at Point

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Suset D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Absoluut fantasties. Ons het vir seker heerlik gebly. 'n Lieflike uitsig oor die see. Loopafstand van die see af. Beskik oor al die geriewe, 'n ware rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Plekkie is baie goed geleë. In die middel van Mosselbaai Punt. Ja, ek is bekend met die area en het al vele ander plekke gebly. Nuwe opgewonde tipe verblyf. Ek het die ervaring geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherrol H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Clean and comfortable. We had a great stay at Aloha at Point, and would certainly stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaironesa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fantasties. Man, ek en my familie het ons heerlik geniet, die uitsig was baie goed. Ek het so paar foto's op sosiale media gesit en ek het alreeds belangstelling van my kollegas ontvang vir Aloha at Point se kontaknommer. So dit sê vir my alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2022

Nice, big house and good location. Large house, clean and neat, everything you need in the kitchen. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlie S
Kort verblyf
4.2
Sep 2021

Baie gerieflik met alles, pragtige uitsig. Dit is heeltemal die geld werd. Die geselskap moet ook aangenaam wees. Alles was puik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Ons het 'n absoluut wonderlike vakansie gehad in Chris se plek. Die huis is pragtig, ruim, netjies en perfek geleë vir 'n gesin om te kan strand toe stap. As ek meer as 5 sterre kon gee sou ek. Hierdie akkommodasie is uit en uit die geld werd. Dit is stapafstand van die strand en restaurante. Chris was baie behulpsaam en het gesorg dat alles reg is met ons aankoms. Ons het 'n heerlike tyd gehad en sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Aloha at Point
Dankie vir die great terugvoer Herman. Dit was 'n groot plesier om vir julle by ons te kon akkommodeer en ek is baie bly julle het die vakansie so geniet! Hoop om vir jou en die familie gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bland East Street, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d3c3ad37c588eacb36c06ab8200d6e1fba8457de5a2d7a91a801c68ab566d237dfb0080e582f9772d52a9bcf6a16164baa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 11 Bland East Street Point Village 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.182022564269 22.156456855225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang