Successfully reported

Alora Collective

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
3.6
Celest V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

The best I have had in a long time, thanks. Outstanding, very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sené
Alora Collective
Was great having you! Thank you for your positive feedback. Please visit again.

Leatita N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Cosy and quiet. Was lovely and very warm and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sené
Alora Collective
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Sally S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Friendly service. Rooms were clean and pleasant. Rooms were nice and clean. Very friendly and helpful staff. Only problem was that we had to shower in cold water, which was not acceptable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sené
Alora Collective
Baie dankie vir jou mooi resensie. Daar is 24 uur mense aan diens; hulle kon help met die warm water. Jammer ons het nie geweet nie en jammer vir die ongerief.

Oubaas C
1 nag Besigheidsreis
4.4
Sep 2025

Net een nag daar gebly maar sal definitief weer daar slaap. Die stort se koppe in die kamers waar ons gebly het, het nie reg gewerk nie. As dit reggemaak kan word, is alles honkie dorrie. Geen ander klagtes nie. Het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sené
Alora Collective
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons is bly julle het lekker gebly. Seën vir jou, ek sal beslis kyk na daai stortkoppe.

Dimakatso M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

My stay was very short. We really had a great time even though it was too short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sené
Alora Collective
Thank you for your positive feedback. Please visit again.

Pride N
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Great. Affordable, clean, courtesy is great. We, however, struggled with finding the location; the pin used is not the correct one, as it takes you to the other side where there is no entrance. There was no security, which is a bit unsettling because people were coming in and out as they pleased. I was not impressed with how the water was coming out of the shower; the pressure was low, and it was difficult to adjust to a satisfactory temperature of the water. In future, I suggest that a reception be open where we can formally check in and out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sené
Alora Collective
Thank you for your great feedback. Unfortunately, we are upgrading the whole space and the new reception area is not finished yet but will be soon. Sorry for the inconvenience. We do have security doing rounds during the night for your safety, but because we have guests coming in at all hours of the day, we have to keep our gates open. We will address the water issue; we did not know it was a problem but will make sure to fix it. The location is a Google Maps problem because our property is part of a larger original property. We have tried to fix it numerous times without success, but will surely add that to our notes for future clients. Thank you for helping us to improve our experience. Hope to see you again. Blessings.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sené
Alora Collective
Thank you so much for your positive feedback. We love to know what we can improve on. There is permanent staff available who would have assisted you with anything you needed; you should have just asked. There are dust bins both inside and outside, but we will surely add extra ones and address those issues. Thank you for being a lovely guest.

Letitia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Netjies, skoon. Kamer was skoon en netjies, het net gesukkel om die badkamerlig af te sit, geen skakelaar in kamer nie, want dit werk met 'n remote en die remote was nie in die kamer nie. Stel voor hulle hang 'n gordyn voor die glasdeur in die kamer vir meer privaatheid. Die frosted glas werk nie so lekker nie, mens kan deur dit sien as die lig aan is. WiFi baie swak en kon nie die TV gebruik nie, want dit werk op WiFi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sené
Alora Collective
Goeie dag Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit sodat ons verbeterings kan maak. Ons TV's word gladnie gelys nie a.g.v. die internet probleem, maar volgende week word direkte lyne na elke TV getrek om die probleem op te los. Die frosted vensters word ook verander soos ons ander kamers; ons kan egter nie al ons kamers op een slag onder konstruksie sit nie. Ons gebruik solarligte a.g.v. die load shedding probleme orals, en ongelukkig werk hulle net met 'n remote. Ons sal beslis nou elke dag kyk of ons batterye nie gesteel is nie; dis nou 'n nuwe tendens wat ons sien. Baie dankie vir jou terugvoer, mooi dag. Alora

Sinest J
1 nag Gesin met tieners
3.6
Aug 2025

Friendly staff and warm atmosphere — a few upgrades needed, but very comfortable. (3/5 rating). "A lovely stay overall with friendly service and a comfortable atmosphere. The guesthouse has great potential, though a few areas could benefit from some upgrading to enhance the experience. That said, it’s truly a wonderful place to stay in Bethal, and the team goes out of their way to accommodate any needs or changes — nothing is ever too much trouble for them."

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sené
Alora Collective
Baie dankie.

Zinhle M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Okt 2024

Excellent. Great place, isolated, great for relaxing after a long day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sené Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 643/2 Festenstein Avenue, Bethal, 2309, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcae0ac831ee1d23917aeecccd79e2c95084881c7d5732fd1858cf5bc1e7554d5e144edc394eb4b556e9f379c54f96ee3b60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 643/2 Festenstein Avenue Bethal 2309 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.440323467327 29.450428307307
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang