Successfully reported

Alpine Attitude Boutique Hotel & Conference Venue

Kamer 1: Leather-kamer
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Die tema van hierdie kamer is leer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 7: African Chick
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is bo die raadsaal en word van buite die hoofhotel bereik. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n stoep en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Die tema van hierdie kamer is African chick.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6: Swart en Wit
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is bo die raadsaal en word van buite die hoofhotel bereik. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Die tema van hierdie kamer is swart en wit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5: Afrika
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Die tema van hierdie kamer is Afrika.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4: Klippie
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Die tema van hierdie kamer is klippie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3: Transparency-kamer
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Die tema van hierdie kamer is deursigtigheid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kroeg
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2: Blom
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Die tema van hierdie kamer is blomme.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 5
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie wat met 'n ketel, yskas, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Daar is ook braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 4
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie wat met 'n ketel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n rusbank met 'n slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Die eenheid het 'n klein stoepie.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 3
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n ketel, yskas, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Daar is ook braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 2
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n toilet, bad en wasbak in die kamer. Daar is 'n kombuisie wat met 'n ketel, yskassie, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n slim-TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime met hul eie rekeninge stroom. Daar is braaigeriewe buite en 'n tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Kinderbed vir 2

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-stort. Daar is 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n ketel, yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Openview en gaste kan Netflix, DStv en Prime op hul eie rekeninge stroom.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 522 Atterbury Road, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fbdfe6118abd7a6f9ec8575b9f38216a046704b679cf4cc3907647f7652401d7829385e076ff186f3a29f2db9004462c4ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 522 Atterbury Road Pretoria 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.772724976174 28.266424371164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang