Successfully reported

Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jean B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike kampterrein. Was 'n wonderlike kampterrein, perfek geleë om verskeie dele van die omgewing te besoek. Paaie is maar rof in die winter. Kampterrein was baie mooi en prakties baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Very good. Very pleasant in a scenic location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neal A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect. The location is perfect along the river surrounded by mountains and farm life. The ablutions are clean. The host is very friendly and helpful. We even had a spotted eagle owl hooting near the tent in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Friendly welcome and good stay. Given option to move campsite (to 'dam') as the other ('garden') was filled with a large group. Thus, we had the dam area to ourselves, plus additional shelter in the rain. Enjoyed the time at Alpine Swifit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehahn E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Asemrowende omgewing, en beplan reeds 3rde toer daarnatoe. Hilton en Sunelle is hulpvaardig. Wonderlike gasheer en gasvrou. Sal hul sonder ophou ondersteun.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dries H
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2022

Was rustig. Bietjie meer verwag. Ten opsigte van verblyf.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wiehahn E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Asemrowende mooi omgewing. Kan nie wag om weer te gaan verken nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2021

Pragtige uitsig, asemrowend mooi. Geen badkamers naby die kampterrein nie. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Piet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

‘n Nuwe verrassende ontdekking vir ons. Buite seisoen, enigste gaste, pragtige groot kamer en badkamer. Baie gawe gasheer en vrou, so jy kan dit net geniet en ontspan. ‘n Pragtige natuurskone roete deur Naudés Nek pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie goeie fasiliteite. Die natuurlike swembad het baie goeie lafenis gebied in die warm dae. Baie vriendelik ontvang. Plek is netjies en aangenaam. Rhodes-area is pragtig en Alpine Swift is perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sunelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R396, Grace Hill Farm, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac914cdd94d2fb6dc851085dc656ffbc6a9dc069f0a978d2057a8b7e8a6f6f0bc09e232898291fcf3c4249b8ac241019c94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R396 Grace Hill Farm 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.782043986196 27.996855839937
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang