Altelekker
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Lobelia Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Vanaf R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Altelekker is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Kanonkop, Middelburg, Mpumalanga. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer beskik oor 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n gemaklike rusbank. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en hospitale.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
ZELDA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Lobelia Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Gaste dink Altelekker het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Lobelia Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1055, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang