Successfully reported

Altelekker by die See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elize P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Pragtig en goeie ligging. Baie dankie vir die netheid en goeie diens. Ons wil altyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret Grobler G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend. Dit was nou absoluut die moeite werd om by Altelekker by die see tuis te gaan vir ons vakansie. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek is verskriklik netjies en 'n plesier om in te woon. Ek beveel die plek 100% aan sonder om twee keer te dink. Nogmaals dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Augusta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie netjies en gerieflik. Verblyf was wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Peaceful. The owner was kind and we enjoyed the stay. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sp V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Opsomming - perfek. Soos die Engelse sou sê "home away from home" en beter. Heerlik gebly na die vriendelike ontvangs en afskeid van Abrie. Alles wat jy nodig het en meer. Alles baie netjies en behoorlike onderhoud duidelik sigbaar. Regtig baie heerlik gebly en die area baie skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Alles is daar! Selfs 'n see uitsig. Ideale plek vir kinders van oorsee, of enige plek ver, wat by hulle ouers in Mosselbaai omgewing, wat beperkte slaapplek het, kom kuier. 1.5 km van Mosselbaai Aftree en Leefstyl oord. Dit het perfek vir ons gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Baie vriendelike gastehuis. Waarde vir geld. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer kom kuier. Kan Altelekker by die See aanbeveel, het vir 3 weke daar vakansie gehou. Baie stil omgewing, baie privaat, regtig ruim huis, baie netjies en skoon, genoeg spasie en lekker kuier areas. Ligging baie sentraal, paar minute na goeie visvang plekke, en 10 min tot in Mosselbaai en Punt. Die huis was goed toegerus met alles wat nodig is. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Het dit baie geniet. Die kuier was fantasties. Die kuier was baie lekker. Sommer lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Excellent. It was an unforgettable weekend. The host was very kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 A. Ferox Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MzQ1OThiLTVlZmYtNGUxOS04ZTFjLWVkY2I1ZTc0NGM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 130 5 1 5 102 A. Ferox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198369 22.039918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang