Alternative Space B&B
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 167 Anton Lubowski Avenue, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alternative Space B&B is 'n gastehuis wat B&B-verblyf in Swakopmund, Namibia, bied. Hierdie eenheid was 'n kunsgalery tydens koloniale tye, maar nou dien dit as 'n B&B.
Daar is 'n keuse tussen twee unieke kamers. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en privaat ingange. Elke badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Al die kamers het geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en badhanddoeke.
Gaste het toegang tot die braaigeriewe en die gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis beskik ook oor unieke kunswerke. Hierdie verblyf het 'n pragtige tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 167 Anton Lubowski Avenue, Swakopmund, Erongo
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 167 Anton Lubowski Avenue, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang