Altevrede Farm Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lemoenshoek Road, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Vanaf R3 680 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Altevrede Farm Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die pragtige Karoo, net 15 minute se ry vanaf Barrydale, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende olyfplaas, omring deur die majestueuse Langeberge. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike sitplek.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n houtvuur-jacuzzi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Terence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lemoenshoek Road, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Altevrede Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lemoenshoek Road, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang