Successfully reported

Altyd Lekker

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 383 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rika K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantastiese, rustige plekkie met hartsmense. Die mense is fantasties met puik kliëntediens. Dit is skoon en gemaklik met alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlike oornag plek vir 'n gesin. Baie lekker gebly by Altyd Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Die eenheid is goed versorg met pragtige aandag aan detail. Ons verblyf was kort maar baie lekker! Skoon en netjies. Ek sal dit met 'n geruste hart aanbeveel. Ek was werklik verras met hoe oulik die plekkie is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker plekkie. Die plekkie is bitter mooi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninet A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantastiese plekkie. So mooi en netjies. Sal maklik weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathania T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Vriendelik en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect stay! We found everything as expected: a nicely furnished flat, clean and comfortable. The mattresses were comfortable. The staff were friendly and helpful. Value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunita M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Kon goed uitrus vir die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Welcoming and friendly. The hostess always replied curtly and was always friendly. The beds were soft and the atmosphere welcoming; we could not have asked for more! Thank you for hosting us in your beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 383

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestreet 13, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c5c6e54f4c10146c3a61cebcde1d2c587716c921b2e7eed453334e2ab81aa94e0c31ee459c16fbf8a2a0c6c9b7188e976f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 383 5 1 5 Van der Merwestreet 13 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350570870932 22.599525144844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang