Successfully reported

Altyd Tuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Andrea G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Peaceful, neat, lovely location. This was a weekend booked for old lady friends reunited somewhere comfortable, safe, peaceful and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Thank you, Andre.

Janine J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlik, gerieflik, veilig. Die plek was skoon, netjies, gerieflik. Hoewel daar 'n jong klomp was en harde musiek gespeel het, was daar reeds vroeg gereël dat hulle ander sal respekteer laat in die aand. Geen probleme gehad. Ligging is goed, 8 km van Lambertsbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie. Julle is al welkom.

John L
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Peace and quiet. Very enjoyable. The indoor braai made a lot of smoke in the room, but otherwise the accommodation was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Very sorry about the smoke in the room. We will look into the problem.

Guido F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Very nice, I would recommend it to the next person. We had a very pleasant stay; no one came to bother us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Thank you for your feedback. Maraina

Adrie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker. Baie rustig en mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie

Abigail A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lekker rus en intiem. Ek en my familie het baie lekker by Altyd gekuier en ons sien uit daar na om weer so te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie

Tashlin E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Goeie atmosfeer, jy voel ontspanne en veilig met jou aankoms. Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie, Maraina

Charlotte V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Dit was fantasties, sal weer 'n booking maak. Dit was baie rustig, net wat ek gesoek het. Die atmosfeer was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie. Groete, Maraina

Vaughn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie rustige plek. Beste plek, netjies en baie rustig, weg van geraas. Die beste plek ooit! Dit sal definitief in die toekoms my vakansieplek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Bianka D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantasties! Dit was 'n wonderlike verblyf gewees, nie te ver uit die dorpie uit en die kinders het die grasperk en swembad baie geniet. Ons sal definitief weer kom! Maraina was baie gaaf gewees en bereid om te help waar sy kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie, Bianka, Dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ek probeer maar net my bes om my gaste gelukkig te hou. Groete, Maraina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maraina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurfontein, Lamberts Bay, Lamberts Bay, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWIwM2ZlLTc5NjctNGRlZi04OTVmLWRiZThmNjUxNTM3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 Suurfontein Lamberts Bay 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.105707264345 18.396993797393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang