Successfully reported
+59

Ama Zulu Guesthouse & Safaris

Gastehuis
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2025 tot 23 Des 2025.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ama Zulu Guesthouse is in die hartjie van die Hluhluwe-dorpie geleë, omring deur pragtige natuur en bosveld. Die gastehuis is 15 minute se ry vanaf die Hluhluwe Umfolozi-wildreservaat geleë en is 8 km vanaf die bekende Valsbaaipark en Groter St Lucia-vleilandpark waar daar selfbegeleide staproetes in die woud is.

Die gastehuis het 'n groot tuin en gemaklike ligstoele vir gaste om die buitelewe te geniet. Dié 4-ster gastehuis het 7 luukse en suite-kamers. Daar is 3 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is en daar is 3 ander slaapkamers met koninggrootte-beddens. Die ander slaapkamer het 2 dubbelbeddens asook 2 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort.

Al die kamers loop uit by 'n binnehof met 'n Jacuzzi/splash pool. Elke kamer het 'n privaat ingang met 'n patio en uitsigte oor die groot tuin en swembadarea. Daar is 2 volledig toegeruste braai-areas, een binne by die binnehof en een buite by die hoof swembad area.

Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Goodness D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. The venue was easy to find. Upon arrival, Llewellyn was very helpful with explaining available activities and places to eat. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Claire B
Saam met lewensmaat
5.0
Superb! Just beautiful and super comfy. A must stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Corlea H
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend soos altyd! Heerlik na 'n lang dag by die swembad en kan lekker uitrus in 'n skoon eenheid met 'n heerlike bed.
Nov 2024
Corlea H
Besigheidsreis
5.0
Home away from home. Amazulu is my 'go-to' blyplek in daai area. Kan hulle regtig aanbeveel.
Okt 2024
Thorsten P
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and cozy stay. Comfortable and cozy stay. We felt like eating in and were able to relax and eat in our room. Cutlery, plate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maralize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 70 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ama Zulu Guesthouse & Safaris het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16b5f413dacffc166024867571b2b90d5008454a877450c0fea30bf2eb52a089b377654d79cf87ce92c5774dbad13c8b42d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 70 Nyala Street Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.013868973356 32.270997600555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang