Amabutho Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Victoria Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amabutho Lodge is sentraal geleë in die bekoorlike dorpie Dundee.
Die verblyf bied slaapplek aan 70 gaste en beskik oor 31 standaardkamers en 2 gesinseenhede. Die standaardkamers het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinseenhede het 4 enkelbeddens of 2 koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamers is toegerus met 'n TV, DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe, kroegarea, veerpyltjiebord, pooltafel en veilige parkeerplek in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Talana Museum, Nambiti Privaat Wildreservaat, Dundee Buiteklub en Dundee Rolbalbaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Amabutho Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 93 Victoria Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Victoria Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang