Successfully reported

Amadeus Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Diana S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Gemaklik, gerieflik, pragtig! Ons het heerlik gebly! So baie spasie! Instap closet, so gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Goeie middag Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering. Julle is altyd welkom by ons. Gastehuis groete Annelise

Herman C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike huis in 'n ander dorp. Verblyf was baie aangenaam. Kan vrylik in en uit beweeg en gee jou die gevoel van jou huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Baie baie dankie. Julle is altyd baie welkom. Groete

Josh B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Highly recommended stay for a very reasonable price for what you get. Absolutely wonderful stay. Really nicely designed and kept unit. We felt very welcomed upon arrival and felt at home the whole time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Thank you, Josh, we really appreciate your feedback and we are glad that you enjoyed your stay. Kind regards, Annelise

Luther G
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Great homely stay, thank you. Was awesome, exactly what I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Perfekte rustige en veilige ligging. Dit was 'n baie veilige en rustige plek om te bly. 'n Paar klein issues in Kamer 4, soos lou warm water en TV beheer kontrole "missing in action". Anders het ek baie lekker gebly en sal weer van hulle gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Goeie middag Marius Baie dankie vir jou terugvoering. Ons gaan daarna oplet. Baie dankie. Jy is baie welkom. Gasteshuis groete Annelise

Delekile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Nice place to stay. Excellent service experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Good day Thank you so much for your kind words. We are so glad that you have enjoyed your stay with us. We hope to see you soon again. Regards Annelise

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Good afternoon Thank you very much for your kind words. You are always welcome. Regards Annelise

Ben S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Goed vir oornag. Die stortdeur is nogal skraps vir 'n groot persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Goeie middag Ben Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal dalk bietjie oplet daarna. Groete

Elzane P
1 nag
4.6
Sep 2024

Aangenaam, behalwe vir die bankbed. Verblyf baie skoon en netjies. Bankbed is nie geskik vir 'n volwassene nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Baie dankie, Ons is jammer vir die ongerief, sal beslis werk daaraan maak. Gatehuis groete

Lebogang Kennedy S
1 nag
4.6
Jul 2024

I had a wonderful time. The place was very quiet and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Thank you very much.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 237

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Mozart Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkZDE2OGQ0LWRiYjItNGQzYS05NTdmLWMyOTAwMDc1ZjlhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 8 Mozart Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.739907070346 27.830105626984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang