Amalfi Place
Beskrywing
Kamer 1 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n TV met DSTV en Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Huisreëls
Hou asseblief geraasvlakke te alle tye laag.
Rook en vape word nie binne die kamers toegelaat nie. Gebruik asseblief die aangewese buite-areas.
Partytjies en geleenthede word nie op die eiendom toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste word op die eiendom toegelaat. Geen besoekers sonder vooraf goedkeuring nie.
Respekteer asseblief die inklok- (vanaf 15:00) en uitklok- (teen 10:00) tye.
Moet asseblief nie meubels of toestelle skuif nie.
Rapporteer enige skade of probleme onmiddellik. Gaste kan verantwoordelik gehou word vir oormatige skade.
Amalfi Place is toegerus met 'n sonkragstelsel en rugsteunwatervoorsiening, wat verseker dat gaste altyd toegang het tot beligting, TV, Wi-Fi en water - selfs tydens beurtkrag of diensonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Kamer 2 is ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n TV met DSTV en Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Huisreëls
Hou asseblief geraasvlakke te alle tye laag.
Rook en vape word nie binne die kamers toegelaat nie. Gebruik asseblief die aangewese buite-areas.
Partytjies en geleenthede word nie op die eiendom toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste word op die eiendom toegelaat. Geen besoekers sonder vooraf goedkeuring nie.
Respekteer asseblief die inklok- (vanaf 15:00) en uitklok- (teen 10:00) tye.
Moet asseblief nie meubels of toestelle skuif nie.
Rapporteer enige skade of probleme onmiddellik. Gaste kan verantwoordelik gehou word vir oormatige skade.
Amalfi Place is toegerus met 'n sonkragstelsel en rugsteunwatervoorsiening, wat verseker dat gaste altyd toegang het tot beligting, TV, Wi-Fi en water - selfs tydens beurtkrag of diensonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 397 Walter Bunton Street, Garsfontein, Pretoria East, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang