Amanda se Plekkie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 290 Eight Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amanda se Plekkie is 'n bekoorlike gaste-eenheid op dieselfde perseel as waar die eienaar woon, met 'n aparte ingang, in Voëlklip.
Hierdie eenheid bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Showmax en Prime Video. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom het 'n sonkragstelsel wat verseker dat daar geen onderbreking in die nutsvoorsiening is nie.
Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde tuinruimte met buitesitplek en braaigeriewe. Parkering word aan gaste op die perseel gebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 290 Eight Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 290 Eight Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang