Successfully reported
+32

Amanzi op die Strand

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 55 Beach Road, Amanzi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Amanzi op die Strand geniet lieflike see-uitsigte en is 'n knus selfsorgwoonstel op die sewentiende verdieping en bied slaapplek aan tot 7 gaste in Amanzimtoti.

Die woonstel aan die strand het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelstapelbed met 'n driekwartbed bo-op wat 2 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Daar is nog 'n dubbelslaapbank in die leefarea beskikbaar. Die tweede badkamer het 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet word. 'n TV is beskikbaar in die sitkamer wat 'n uitsig oor die see bied. DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag.

Die kompleks bied onderdakparkeerplek, 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, 'n waskamer, en bied maklike toegang tot die strand. Ekstra parkeerplek vir voertuie en sleepwaens kan by die kantoor gereël word.

Amanzi op die Strand is 350 m vanaf Toti-winkelsentrum, 500 m vanaf Splash Waterworld, en 3 km vanaf Galleria Mall en verskeie winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Xante D
Gesin met tieners
5.0
Amazing view. It was relaxing; it surprised me because it's such a big building how relaxing we were. The only problem was the warm wat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Thunay M
Gesin met klein kinders
5.0
Scenic. Overall, a wonderful stay, just to upgrade the coaches and the main bed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Hannes M
Gesin met tieners
5.0
Te kort. Skoon, netjies op die strand bly plek met mooi uitsig oor die see.
Okt 2024
Elsie W
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer hier bly. Heerlik gebly met genoeg ruimte.
Sep 2024
Chibelihle C
Saam met vriende
5.0
Excellent stay. My stay was excellent, we enjoyed our morning walk to the beach. We would like to thank the host and the staff, they we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 55 Beach Road, Amanzi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Amanzi op die Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 55 Beach Road, Amanzi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cce6886bcee2e6181f68eff1ba4f23e613ab542b39cb7ba667dc05e97543f1ff2a1aaa8dbc496c0da23c2ced0121831fdb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 55 Beach Road Amanzi 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 09:00 -30.053353811005 30.886579009787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang