Successfully reported
+38

Amanzi Game Reserve

  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kleinrietfontein, Brandfort District, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amanzi Wildreservaat bied 'n magiese safari-toevlugsoord en is in Lejweleputswa geleë. Amanzi bied verblyf vir elke smaak.

Die verskeidenheid verblyfopsies sluit chalets in, waarvan 2 geskik is vir parapleeg gaste, kothuise, 'n wittebroodsuite en gastekamers.

Die lodge het 'n gastesitkamer met DStv, 'n eetkamer en 'n selfsorgkombuis met stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei. Die buitestoep bied 'n braai-area, rooster en stoele.

Onderdakparkeerplek word voorsien. The Wild Olive Restaurant is 'n unieke en pragtige restaurant geleë in die hoofgebou naby die ingangshek van Amanzi. 'n Regte Wilde Olyfboom is in die middel van die restaurant gemonteer wat 120 gaste kan huisves. Trofeë van leeus, swartwitpense en 'n kameelperd kan in die ontvangsarea bewonder word.

Neem asseblief kennis: Aandete is slegs op Vrydag- en Saterdagaande beskikbaar. Ontbyt en middagete is elke dag beskikbaar.

Die Bush Boma is 'n opelug boma wat tot 180 gaste huisves vir troues en private vieringe. Die Boma bied 'n grasdak in 'n sirkelvorm om skuiling vir die tafelsitplek te gee. Die braai-area is in die middel van hierdie venue vir 'n ware bos-ervaring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Werner D
Gesin met tieners
5.0
Waardevolle plek. Baie netjiese plek, sal weer kom.
Sep 2025
Agnes K
5.0
Peaceful. Bernice and the team, especially at the restaurant, are lovely people. Quiet, pleasant, and very educational. It's a massive ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Chane P
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Friendly staff and clean room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Theona B
5.0
Eenvoudig heerlik. Pragtige plek, vriendelike personeel, akkommodasie netjies en skoon.
Jul 2025
Odette B
5.0
Heerlike verblyf. Amazing game drive. Ons verblyf was besonder lekker. Die chalet was gerieflik ingerig en warm (iets wat luuks is in Julie in die Vry...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Kleinrietfontein, Brandfort District, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
  • Gaste dink Amanzi Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kleinrietfontein, Brandfort District, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973b32fd8f1b209efe0182880d6aa4debc68f0368a29fee7e624690f4d517afcce95ec587070ee55999a8e1fa41f8ed2a08e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 Farm Kleinrietfontein Brandfort District 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.597591208077 26.43009059879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang