Amanzi 1702
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Beach Road, 1702 Amazi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Amanzi 1702 is 'n knus vakansiewoonstel in Amanzimtoti en bied gerieflike selfsorgverblyf vir tot 5 gaste op 'n slag, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin of groep vriende. Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers en is op die 17de verdieping.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die 2 badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak of 'n bad. 'n Bykomende gas kan in die leefarea op die enkelslaapbank geakkommodeer word.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met OpenView-kanale en gemaklike sitplek.
Gaste kan veilige parkeerplek, 'n braai-area, 'n gemeenskaplike swembad en pragtige uitsigte oor die see geniet.
Daar is 'n wassery met 'n wasmasjien en tuimeldroër op die perseel. Dit werk met tokens en dit is by die kantoor beskikbaar.
Die gebou het 24 uur sekuriteit. Ekstra parkeerplek kan teen 'n ekstra koste bespreek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 55 Beach Road, 1702 Amazi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amanzi 1702 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Beach Road, 1702 Amazi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang