Amaris Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Swart Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Amaris Guesthouse bied B&B en is in Lichtenburg in die Noordwes-provinsie geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n tikkie luuksheid en hartlike gasvryheid, naby 'n verskeidenheid doendinge.
Verblyf by Amaris Gastehuis beskik oor 7 slaapkamers wat ontwerp is vir gerief. Die kamers is toegerus met óf 2 enkelbeddens, 'n dubbel- of 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, met 'n wasbak en toilet of 'n buitestort, terwyl die wittebrood-suite alles en 'n Jacuzzi. Hierdie kamers bevat ook geriewe soos gratis WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, asook lugversorging en 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Heerlike ontbyt kan in die eetarea aangevra en geniet word, asook ander smullekker maaltye op afspraak. Amaris Guesthouse het ook 'n buite-area met oulike sitplekreëlings, asook 'n braai-area om van gebruik te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en 'n entjie se ry weg sal gaste verskeie doendinge soos perdry, swem en ander geriewe vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Amaris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 10 Swart Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Amaris Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Swart Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang