Successfully reported

Amatava Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Marco L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Rustig. Baie lekker gebly. Rustig, skoon en in sy geheel die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik stil en rustig. Pragtige plek. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pollie T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2025

Most pleasant stay. The staff were friendly. Peaceful and quiet. Enjoyable and beautiful. I stayed in Chalet 7. Despite assurance upon inquiry before arrival regarding a microwave, no microwave was available. The orange throw on the bed has seen better days. A SMS or email with the gate code the morning of the arrival could prevent a guest from using a hooter to draw attention as the calls to the given number go unanswered. This, however, did not take away from the beauty of the surrounding nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank J
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2025

Groep vriende het ons drie nagte verblyf geniet. Heel lekker gekuier en gebly, die akkommodasie en badkamers was skoon. Die gemeenskaplike braai geriewe was voldoende. Veilig en gemaklik verblyf. Die rigtingaanwysings oppad na die lodge was goed gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Casper D
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2024

Voldoende. Vriendelike ontvangs, maar moes 'n aansteker by bure leen om die gasstofie in die eenheid aan te steek vir koffiewater tydens kragonderbreking. Geen suiker vir koffie. Slegs 'Enrista' beskikbaar. Het dit onder die eienaar se aandag gebring en hy sou die volgende dag eers aandag gee.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Vinnige wegbreek. Baie mooi en rustige plek. Chris is 'n gasheer. Hy is gou om enige probleme uit te sorteer. Sal beslis die plekkie aanbeveel vir enigeen wat stilte en rustigheid wil hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barend V
1 nag Saam met vriende
4.2
Nov 2023

Rustig en gerieflik. Baie lekker gebly - was rustig en gasheer baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna B
Kort verblyf
3.8
Jan 2023

Baie rustig en 'n lekker swembad. Dink dit is meer vir jagters en manne. Maar kan ook as groep baie rustig daar kuier. Dink as gevolg van hoenderboerdery, neem net iets saam vir die vlieë. Lekker naby aan Potgietersrus en grondpad glad nie sleg.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Chris
Amatava Lodge
Dag Johanna. Dankie vir jou resensie. Nee, ons is definitief nie 'n Jag plaas nie, ons teel wild en skiet slegs uit as ons oorskot het en dit was 3 jaar gelede. Indien ons laat Jag verkies ons juis familie groepe. Ja jong met die goeie reen wat die hele Land gehad het is vliee maar orals 'n hengse probleem. Groete.

Morné V
Kort verblyf
1.0
Jul 2023

Pateties. Geen selfoonopvangs nie. Geen WIFI. Geen ingang vooraf gereël met kode nie. Pad is baie sleg. Geen koffie in die kamer nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Chris
Amatava Lodge
Morné, dankie vir jou terugvoer. Ja, ongelukkig is die hele land getref met baie swaar loadshedding, wat uit die aard van die saak die selfoonseine en WiFi belemmer het. Soos dit gaan, doen die Stadsrade ook nie altyd hulle deel wat die skraap van paaie aanbetref nie. Die pad is genadiglik nie so dat jy hom net met 4x4 kan ry nie. En het die Stadsraad die laaste ruk darem weer uit hul blokke gekom, en onderhoud is weer op datum. Wanneer kliënte hul besprekings doen, moet hulle telefoonnr's opgee en nie e-pos adresse nie; dit maak dit net makliker vir die besprekingsplek om vir gaste die nodige sekuriteitskodes te gee, hou dit asb in gedagte. Wat die koffie aanbetref ---- . Groete.

Jessica L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Excellent. We will definitely sleep over at Amatava Lodge again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 41 Amatava, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda77fe117ee2ae437f84eb368689f8d478497b16fe07c216e293d282e6a26b8c25aaf36631baa89e58bf98a873134e283ea0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Farm 41 Amatava Percy Fyfe 0600 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.121379903377 29.071855138549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang